Op ‘n stormsee Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings


Free Download Tony Weaver, Andrew Ingram, "Op ‘n stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings"
English | 2017 | ASIN: B0764NFKPP | EPUB | pages: 289 | 3.5 mb
Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.


Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.
Die boek bevat ‘n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

Buy Premium From My Links To Get Resumable Support,Max Speed & Support Me

FileFox
s9tey.rar
DONWLOAD FROM RAPIDGATOR
s9tey.rar.html
DONWLOAD FROM UPLOADGIG
s9tey.rar

Links are Interchangeable – Single Extraction

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *